Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Freedom Park"
"Freedom Park" [boodskap #112134] Di, 16 Januarie 2007 06:39 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
As daar al ooit 'n aksie was wat geneem is deur die ANC wat bewys dat
rekonsiliasie volgens hulle definisie niks anders is as die submissie van
witmense tov alles waaraan die ANC glo nie, dan is dit hulle besluit om
soldate van die vegters in Angola en Suidwes nie op die muur van herinnering
te plaas in "Freedom Park" nie, maar wel die van die Kommunistiese gemors
vanaf Kuba

Of dalk is dit 'n bedekte seen dat geen een van ons soldate se herinnering
geskend word deur die absolute patetiese verskoning wat as die regering
bekend staan nie.
Re: "Freedom Park" [boodskap #112137 is 'n antwoord op boodskap #112134] Di, 16 Januarie 2007 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Jan 2007 08:39:18 +0200, "Riaan" wrote:

> As daar al ooit 'n aksie was wat geneem is deur die ANC wat bewys dat
> rekonsiliasie volgens hulle definisie niks anders is as die submissie van
> witmense tov alles waaraan die ANC glo nie, dan is dit hulle besluit om
> soldate van die vegters in Angola en Suidwes nie op die muur van herinnering
> te plaas in "Freedom Park" nie, maar wel die van die Kommunistiese gemors
> vanaf Kuba
>
> Of dalk is dit 'n bedekte seen dat geen een van ons soldate se herinnering
> geskend word deur die absolute patetiese verskoning wat as die regering
> bekend staan nie.
>
>

en, indien MIV/VIGS werklik die swarte in die land die minderheid sou
maak, wat na aanleiding van voorspellings en statistieke inderwaarheid
waarskynlik lyk, wat sou die koste wees om weer sulke mure af te
breek, stads- en straat name te verander, bankrot munisipaliteite weer
ekonomies te maak, ens.

En indien die pienkes op die groep dink dat ek daarop hoop, is julle
verkeerd. Ek is geen monster nie, en wens niemand dit toe nie.
Dit kan egter nie weggewens of weggeknoffel of weggebeet word nie,
en die mense wat werklik iets konstruktiefs kan doen, wil nie.

Sowat 10 jaar gelede al, het 'n kliënt van my wat 'n dokter is in 'n
palttelandse mynhospitaal, vir my gesê dat 90% van die pasiënte
in die betrokke hospitaal positief is. Dit, (90% posiwiteit) het toe
ook reeds gegeld vir die betrokke dorp se dorpshospitaal.

Moet nie dat hierdie weer ontaard in 'n forum daaroor nie, want
hierdie brief is slegs gemotiveer deur die eerste paragraaf.
Re: "Freedom Park" [boodskap #112141 is 'n antwoord op boodskap #112137] Di, 16 Januarie 2007 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave"
Re: "Freedom Park" [boodskap #112144 is 'n antwoord op boodskap #112137] Di, 16 Januarie 2007 10:37 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote
> en, indien MIV/VIGS werklik die swarte in die land die minderheid sou
> maak, wat na aanleiding van voorspellings en statistieke inderwaarheid
> waarskynlik lyk, wat sou die koste wees om weer sulke mure af te
> breek, stads- en straat name te verander, bankrot munisipaliteite weer
> ekonomies te maak, ens.

> Moet nie dat hierdie weer ontaard in 'n forum daaroor nie, want
> hierdie brief is slegs gemotiveer deur die eerste paragraaf.

Die syfers wat jy noem, is korrek! Ek is d.m.v. 'n NRO betrokke by
gesondheidsorg en ek het eerstehandse kennis oor die onderwerp.

Ek hoor jy wil nie 'n debat ontketen nie, maar ek glo jy sal verstaan as ek
sê dat enige voorstelling dat die VIGS die getalle verhoudinge in die land
dramaties gaan verander, is wensdenkery! VIGS gaan nie eens die
ongewensde bevolkingsaanwas stuit nie, wel effens laat afplat!

Wie dink dat VIGS die wittes weer aan bewind gaan plaas, veronderstel dat
wittes nie geaffekteer word deur VIGS nie. Hulle vergeet dat wittes in die
middelklasvoorstede ook rondspyker! - dat duur BM's en Mercs met wit ouens
agter die stuurwiel, o.a. daagliks swart prostitute in die strate oplaai! -
maar so nooit as te nimmer dit sal erken of hulle HIV-status sal bekendmaak
nie! Sonder om teen ARVs te praat, is een van die ongelukkige
"newe-effekte" dat iemand vir jare "normaal" kan aangaan sonder dat selfs sy
lewensmaat agterkom dat hy/sy HIV-pos. is
Vorige onderwerp: Familie vermaak met opvoedkundig verskil
Volgende onderwerp: Van Melle - Oom Karel neem sy geweer saam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:42:21 MGT 2024